Russell Brand

Russell Brand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Russell Edward Brand
Geboorte 4 Junie 1975 (1975-06-04)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Russell Brand (gebore 4 Junie 1975) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008), Get Him to the Greek (2010), Arthur (2011), en Rock of Ages (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy